Seks binne die huwelik waar trek ek die streep?

        i.            In hierdie brief in 1 Korintiërs hoofstuk 7 reageer Paulus op ʼn aantal vra van die Korintiërs oor intimiteit in die huwelik, Timothy waar trek ek die streep?

      ii.     Het ons dan nie grense nie?

 Antwoord

Ons soek JA/NEE antwoorde, veral wanneer dit kom by seksualiteit.

Waar trek ek die lyn? Trek elke huwelik die lyn by dieselfde plek? Is dit sonde om oor die lyn te trap? Wie bepaal die lyn? Kan ‘n lyn ooit geskuif word?

Die lyn is bitter min JA/NEE, maar eerder die motivering en GROOTER prentjie daar agter!!

1 Korintiërs 7:2-5 “elke man moet sy eie vrou hê en elke vrou haar eie man. Die man moet sy huweliksplig teenoor sy vrou nakom, en net so ook die vrou teenoor haar man. Die vrou beskik nie oor haar eie liggaam nie, maar die man; net so beskik die man ook nie oor sy eie liggaam nie, maar die vrou. Moenie vir mekaar omgang weier nie, behalwe met wedersydse toestemming”

Hy is nie spesifiek in wat jy mag en nie mag doen nie. Hy skets net die GROOT prentjie.

1.         1Man vir 1Vrou        (Seksuele plesier moet tussen man en vrou wees)

2.         Mekaar se gelykker   (Respek, en sal nie iets forseer nie of weerhou nie)

3.         Al 2 het seks drange  (Kommunikeer jou seksuele behoeftes en begeertes)

JA/NEE antwoorde, om te se dit of dat is verkeert is makliker, want dit is makliker om aan sulke dinge te werk as om na die huwelik se GROOT prentjie te kyk.

Ons spandeer heeltemal te veel tyd op wat is toelaat baar en wat is nie. En dan gaan die kwalikteit van ons huwelik agteruit. Wat toelaat baar is vir een is nie toelaat baar vir ‘n ander!!!

WAT VIR EEN HUWELIK WERK GAAN NIE NOODWENDIG VIR ‘N ANDER WERK

Hoekom? Want ons is ander mense!

 Het ons grense? Ja, maar net so ver om vir ons die GROOT prentjie te verduidelik.

Die spesifieke detail moet elke paartjie vir hulleself uitwerk.

Paulus se 3 seks in die huwelik lyne:

1.            1Man vir 1Vrou                 (Seksuele plesier moet tussen man en vrou wees)

2.            Mekaar se gelyke            (Respek, en sal nie iets forseer nie of weerhou nie)

3.            AL 2 het seks drange      (Kommunikeer jou seksuele behoeftes en begeertes)

Bv.          Eksperimenteer nuwe seks posisie

  1. Man het ‘n begeerte om te eksperimenteer met nuwe seks posisie
  2. Hy kommunikeer dit aan sy vrou
  3. Vrou weier, sonder rede
  4. Hy vra nie weer nie, maak die deur oop vir sekretaresse!

{Vrou trap oor lyn. Man trap moontlik later oor die lyn}

{Die intieme huwelik breek af}

  1. Man het ‘n begeerte om te eksperimenteer met nuwe seks posisie
  2. Hy kommunikeer dit aan sy vrou
  3. Vrou weier, met persoonlike redes
  4. Man hou aanvra en dwing vrou

{Man trap oor lyn}           {Die intieme huwelik breek af}

  1. Man het ‘n begeerte om te eksperimenteer met nuwe seks posisie
  2. Hy kommunikeer dit aan sy vrou
  3. Vrou stem in

{Die intieme huwelik groei en versterk}

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s