A: Hoe vêr is te vêr voor die huwelik?

A: Soos wat ons alreeds gesien het, probeer ons seksueel onaktief bly terwyl ons liggame eintlik al gereed is vir seks. Hoekom is seks voor die huwelik verkeerd? Wel volgens die definisie wat ek gegee het op die vorige vraag glo ek dat seks maksimum uitgeleef en geniet kan word in ‘n ‘committed’ verhouding. Dit is jou eie verantwoordelikheid om jou reinheid en seksualiteit te beskerm. Soos wat die liedjie van Beyonce sê: “If you liked it you should have put an ring on it.” Mag jy nog mense ‘date’ en fisies met hulle raak? Verseker, geniet dit, maar niks sonder die ABCD’s van die lewe nie. Accountability, Boundaries, Commitment en Dissipline.

Hier moet ek net noem dat omtrent almal met wie ek gesels wat saam geslaap het voordat hulle getrou het, is spyt en voel skuldig daaroor. Omdat hulle daardie skuld en selfverwyt ronddra kan hulle nie hulle sekslewe ten volle geniet in hulle getroude lewe nie.

Onthou net, wat ook al jy vandag doen sal ‘n effek hê in jou toekoms. So sit ‘n bietjie meer gedagte in hoe vêr jy jouself toelaat om met iemand te gaan.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s