Telefoonseks – Gesonde Seks Vrydag Huiswerk #3

Gesonde Seks Vrydag Huiswerk #3
Telefoonseks

Laas week het julle mekaar se fantasie met mekaar gedeel. Hierdie week gaan julle leer om julle verbeeldings deel van die brein ook te begin gebruik as deel van julle seksualiteits roetine. Dit is so maklik om in ‘n verveelige patroon in te val wanneer dit kom by ons huwelik. Wanneer dit gebeur, is dit nie verbasend dat daar eweskielik al hierdie nuwe gevoelens vir jou nuwe sekretaris of baas nie. God het die mens gemaak met baie verskillende sintuie en plesierpunte. Hoe meer ons van dit in ons eie huwelik kan gebruik, hoe minder sal die temptasie daar buite wees.

By vêre is die grootste seksorgaan jou brein en jou verbeelding is een van die dinge wat daardie verliefgheid gevoel vir jou gegee het nog vroeg in julle verhouding. Jy het vir ure verlore geraak in jou dagdrome. Maar ongelukkig kort nadat ons trou, begin ons om daardie deel van ons seksualiteit te verloor. Ons hou op om te dagdroom oor ons maat. En binnekort is dit net die visuele en tasbare sintuie wat ons in ons sekslewens gebruik.

Nou vandag se huiswerk is so ontwerp dat dit jou gaan forseer om jou verbeelding weer te gebruik. Telefoonseks is ‘n wonderlike manier om nog intiem met jou maat te verkeer terwyl julle vêr van mekaar af is, maar is ook ‘n fantastiese voorspel metode vir wanneer julle bymekaar is.
Gaan sit elk een in julle eie kamer (julle mag mekaar nie sien nie of hoor nie), julle kan mekaar bel, sms, bbm, skype (sonder kamera). Dit gaan dalk vreemd en ongemaklik wees in die begin. Jy gaan nie weet wat om te sê nie, maar dit is okay. Dink terug tot laas week se huiswerk die Seksuele Fantasie Assessering. Jy weet wat jou maat hot maak, so as jy nie weet wat om te sê nie, gebruik dit as riglyn.

Wanneer julle so wit warm is vir mekaar kan julle bespreek om mekaar iewers te ontmoet, of julle kan besluit om die telefoon seks na die ultimate te neem en terwyl julle met mekaar praat, self masturbeer tot die punt van orgasme.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s