Gesonde Seks Huiswerk #25 – Quickie Seks

Gesonde Seks Huiswerk #25
Quickie Seks

As jy verlede week se Gesonde Seks Huiswerk stiptelik gevolg het, en geen seks gehad het nie, sal jou mond water vir hierdie week se huiswerk – quickie-seks!
Verlede week se geen seks huiswerk was om die fokus op seksualiteit te plaas en daarom penetrasie vermy. Hopelik voel jy nie soos ʼn seksobjek nie, maar voel dit vir jou asof jou huweliksmaat jou liefhet vir wie jy is. Die gevolg is dat jy meer seks sal wil hê – geen seks sal altyd lei tot baie quickie-seks!
Hierdie is nie die quickie-seks wat die vrou vir haar man gee sodat hy dit tog nie op ʼn ander plek gaan soek nie. Nee, hierdie quickie is wanneer julle al twee reg is vir ʼn oomblik van pure plesier. Dit is wanneer passie julle oorweldig en julle mekaar se klere van mekaar afruk!
Quickies moet spontaan gebeur en moenie geforseer word nie; dit is die gevolg van gesonde seksualiteit.
Wanneer jy volgende keer die passie in jou maat se oë sien, gryp hom/haar net daar en dan en geniet saam ʼn lekker quickie!

©Gesonde Seks, Timothy Kieswetter 2011

One thought on “Gesonde Seks Huiswerk #25 – Quickie Seks

  1. nou wat doen mens as jy in n plek is wat dit n bietjie ontmoontlik is. My man het die gawe om op die ontmoontlikste tyd dit te wys

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s