Gesonde Seks Huiswerk #35 – Lepel-lê Seks

ImageGesonde Seks Huiswerk #35

Lepel-lê Seks 

 

Dit is goed om altyd op die uitkyk te wees vir nuwe posisies, maar ʼn nuwe posisie hoef jou nie altyd soos ʼn pretzel te vou om bevredigend te wees nie. Soms kan dit ʼn algemene posisie wees wat julle net klein bietjie verstel. Hier is die variasies van die gewilde lepel-lê:

 

  1. Sig-aan-sig
  • Begin eers om haar in die sendeling-posisie te penetreer om dinge te vergemaklik.
  • Draai dan op julle sy sodat julle vir mekaar kyk.
  • Sy kan haar boonste been bo oor die man se bene plaas om penetrasie en beweging te vergemaklik.
  • Nou kan julle albei werk om die ritme net reg te kry. Hoe weet jy of die ritme reg is? Wanneer julle asemhaling vinniger en vlakker word met ʼn hoorbare geluid wat so nou en dan onwillekeurig by jou mond uitglip.

 

  1. 2.       Lepel-Lê

 

  • Sy lê met haar rug na die man toe terwyl albei op jul sy lê.
  • Hy lê baie styf teen haar rug om haar van agter af te penetreer.
  • Sy kan bietjie vorentoe buig met haar lyf om seker te maak dit is maksimum plesierig vir julle albei.
  • Man, jou hande moet besig wees! Vat saggies aan haar borste, vulva en klitoris.

 

Met lepel-lê op julle seks-spyskaart sal julle honger en lus na intimiteit altyd bevredig word!

©Gesonde Seks, Timothy Kieswetter 2012

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s