Gesonde Seks Huiswerk #50 – Vlakke-van-pentrasie Seks

Gesonde Seks Huiswerk #50

Vlakke-van-penetrasie Seks

Die vlakke-van-penetrasie tegniek is een wat elke paartjie moet bemeester. Die meeste mans maak die fout om sy penis so diep en so gou as moontlik in sy vrou te kry. En die meeste vrouens maak die fout om net daar te lê en dit toe te laat.

Seks is nie ’n plaasvervanger vir daardie stres-bal by jou werk nie, alhoewel dit soms wel ʼn manier is om van stres ontslae te raak. Nee, seks se primêre funksie is om die liefde wat daar tussen twee mense is te vier. As jy seks net gaan gebruik om van jou opgeboude emosies, stres en testosteroon ontslae te raak, gaan julle binnekort begin wonder waar die chemistry heen gegaan het wat tussen julle was.

Die vlakke-van-penetrasie tegniek is daar om julle liefdesband te versterk deur intieme liefdemakery en dit sal julle help om saam te klimaks. Dit sal die man help om langer as sy gewone 5 minute uit te hou en dit sal die vrou help om nie soos ʼn opblaaspop te voel nie.

Sό werk dié stoot-tegniek:

Met eerste penetrasie, penetreer die man nie al die pad nie. Die vrou se orgasme is direk gekoppel aan verwagting wat opbou. Die man se penis penetreer slegs 5 cm. Dit is net diep genoeg vir die kop van die penis om te versink. Die vlakke-van-penetrasie tegniek gaan daaroor om 9 vinnige sulke vlak stote te geen en dan met die tiende stoot stadig en diep te penetreer. Bly dan vir ʼn rukkie diep binne inmekaar en voel hoe die energie tussen julle vloei.

Begin dan weer met 9 vlak stote en eindig weer met een stadige, diep stoot. Hierdie tegniek fokus op daardie eerste 5cm van die vrou se vagina wat die sensitiefste is. Dit vorm ook ʼn vakuum en die begeerte na diep penetrasie.

Soos wat julle albei na die punt van orgasme beweeg, kan die man die vinnige, vlak penetrasie minder maak en meer gereeld dieper penetreer tot hy eindig waar hy die vrou op die diepste vlak penetreer.

©Gesonde Seks, Timothy Kieswetter 2012

One thought on “Gesonde Seks Huiswerk #50 – Vlakke-van-pentrasie Seks

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s