Gesonde Seks Huiswerk #52 – 69 Seks

Gesonde Seks Huiswerk #52

69 Seks

Orale seks is een van daardie dinge wat verskillende betekenis inhou vir verskillende mense. Een vrou se oortuiging is: “Ek sal dit nooit doen nie, dit is was hoere doen!” Waar ‘n ander dame so iets dink: “Lê nou, ek gaan die lewe uit jou suig!” Al twee hierdie sinne word deur vrouens geuiter wat lief is vir hulle mans. Hoe kan een aksie, so verskillende emosie opwek? Dit is die geloofsoortuiging wat ons daaraan koppel en nie die daad nie.

Jy kan voel dat ‘Orale seks maak my goedkoop’ of ‘Dit is vir my so eroties om dit vir my man te doen!’

Die mans is nie veel beter as dit kom by verskillende ‘meaning’ koppel aan orale seks. Baie mans is net bereid om orale seks te ontvang, maar is nie bereid om dit te gee nie. Ander weer is nie lus om orale seks van sy vrou te ontvang nie, want hy is so lief vir haar dat hy haar nie wil goedkoop maak nie.

So wat ook al waardes wat jy aan orale seks koppel, verstaan dat dit niks te doen het met die aksie (orale seks) self nie, maar slegs oor jou persepsie daarvan. En persepsies kan verander!

Vandag se Gesonde Seks Huiswerk is juis om jou te help om van jou negatiewe orale seks se persepsies te verander. Die bekende en gewilde 69 posisie.

Hierdie gaan jou help om jou negatiewe persepsie te verander aangesien jou aandag gaan getrek word deur wat jy ontvang en wat jy gee. En dus kan jy vry wees om net die orale posisie te geniet en hopelik ‘n nuwe gesonde seks persepsie oor orale seks ontwikkel.

69 werk so.

Al twee gee orale seks op gelyke tyd vir hulle liefies. Julle kan op julle sy of rug lê, maar solank julle julself posisioneer sodat julle mond naby jou liefie se genitalia is. Julle kan ook julle hande in die aksie inbring om te help met die orale stimulasie. Probeer om mekaar se ritme en beweging te volg, ‘n tiepe van “Wat ook al jy kan doen kan ek beter doen”, maar met baie meer liefde.

©Gesonde Seks, Timothy Kieswetter 2012

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s