Hoe kan ‘n mens gesonde seks hê as ‘n mens so voel?

deur vrou-anoniem

Pappa Vader my hart is seer
Hoe kan ek dit keer?
My man luister nie na my
Na die dinge wat my onder kry
Dit maak nie aan hom saak
Dit wat my wese raak
Ek voel so leeg en alleen
Hy laat my voel hy is die enigste een
Wat saak maak in die verhouding
Ek voel verstoot en verdring
As hy praat moet ek doen
Is ek maar die ou vrot skoen?
Hy dink ek is onregverdig
Is ek nie ‘n bietjie aandag werdig?
‘n Bietjie omgee en luister
Na dit wat my hart fluister.
Kwaliteit tyd wil ek graag he
Waar ons ons harte kan uitlê
Waar die een na die ander luister
Daar niks is verduister
Waar alle toewyding aan mekaar
Die storms laat bedaar
Sodat ‘n mens mekaar kan verstaan
Soos wat ‘n goeie huwelik betaam.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s